Nthati Moshesh (gebore 28 Augustus 1969) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kini & Adams (1997), Kin (2000), en The Long Run (2001).
Filmografie Rolprente 1997: Kini & Adams 2000: Kin 2001: The Long Run 2003: Round Trip 2015: Ayanda and the Mechanic
Televisiereekse 2002: Scout's Safari 2009: Who Do You Think You Are? 2016: Fluiters
Televisierolprente Alternates
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu