Tarina Patel is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Maze (2007), Dhol (2007), Karzzzz (2008), en Chase (2010).

Filmografie Rolprente 2007: The Maze 2007: Dhol 2008: Karzzzz 2010: Chase

Televisiereekse 2015: E! News Africa Specials

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse modelle Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu