Trevyn McDowell (gebore 26 April 1967) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mary Shelley's Frankenstein (1994) en An Ideal Husband (1999), en in die televisiereeks Capital City (1989).
Filmografie Rolprente 1994: Mary Shelley's Frankenstein 1999: An Ideal Husband
Televisiereekse 1989: Capital City 1993: What You Lookin' At? 1997: Loved by You
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu