Khanyisile (Kanyi) Mbau (gebore 15 Oktober 1985) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-gasvrou en kunstenaar.

Sy het bekendheid verwerf as die tweede Doobsie in die SABC2-sepie Muvhango (2004-2005); as Mbali in die SABC1-sepie Mzansi en SABC1 se mini-reeks After Nine. Vanaf 2018 is sy die gasvrou van die SABC3-vermaakprogram The Scoop, The Big Secret op BET Africa en speel Tshidi in Mzansi Magic se Abomama.

Verder is sy bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness Is a Four-letter Word (2016) en She is King (2017).

Filmografie Rolprente 2025: Meet the Khumalos 2016: Happiness Is a Four-letter Word 2017: She is King

Televisiereekse 2013: Katch It with Khanyi 2015–2016: Muvhango 2017: The Scoop 2018: Beach Slap 2018–2019: Uzalo 2018–2019: Scandal 2021: Happiness Ever After 2022: Young Famous & African

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse televisiepersoonlikhede Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Suid-Afrikaanse musici