Candîce Hillebrand (gebore 19 Januarie 1977) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Accidents (1989), Othello: A South African Tale (2005), Tekken (2010), en How to Make Love to a Woman (2010).
Filmografie Rolprente 1989: Accidents 2004: A Case of Murder 2005: Othello: A South African Tale 2010: Tekken 2010: How to Make Love to a Woman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Mense van Suid-Afrika van Britse afkoms