Daphney Hlomuka (1949 – 1 Oktober 2008) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Soweto Green: This Is a 'Tree' Story (1995) en in die televisiereeks uGugu no Andile (2008).

Filmografie Rolprente 1995: Soweto Green: This Is a 'Tree' Story

Televisiereekse 2008: uGugu no Andile

Televisierolprente 2009: Gugu and Andile

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu