Lebogang Mashile (gebore 2 Julie 1979) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hotel Rwanda (2004) en Fierce Light: When Spirit Meets Action (2008), en in die televisiereeks Drawing the Line (2008).
Filmografie Rolprente 2004: Hotel Rwanda 2008: Fierce Light: When Spirit Meets Action
Televisiereekse 2008: Drawing the Line
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieaanbieders