Roxane Hayward (gebore 7 Mei 1991) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Accident (2017) en in die televisiereeks Dominion (2014).

Filmografie Rolprente 2017: Accident After the Horizon

Televisiereekse 2014: Dominion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse pianiste