Jessica Haines (gebore 11 Desember 1978) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Disgrace (2008) en White Wedding (2009).

Filmografie Rolprente 2008: Disgrace 2009: White Wedding 2012: Fynbos

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Mense van Suid-Afrika van Britse afkoms Kategorie:Alumni van die Universiteit Kaapstad