Amanda Du-Pont (gebore 26 Junie 1988) is 'n Suid-Afrikaanse filmaktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Between Friends: Ithala (2014) en in die televisiereekse Life Is Wild (2007), Task Force (2014), en Taryn & Sharon (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Between Friends: Ithala
Televisiereekse 2007: Life Is Wild 2014: Task Force 2015: E! News Africa Specials 2017: Taryn & Sharon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu