Lesley-Ann Brandt (gebore 2 Desember 1981) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Painkillers (2015) en in die televisiereekse Spartacus: War of the Damned (2010), Gotham (2014), en Lucifer (2015).

Filmografie Rolprente 2012: A Beautiful Soul 2013: Drift 2015: Painkillers 2018: Duke Heartlock

Televisiereekse 2009: Diplomatic Immunity 2010: Spartacus: War of the Damned 2014: Gotham 2014: The Librarians 2015: Lucifer

Televisierolprente 2016: Kat Fight!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu