Donald Randolph (5 Januarie 1906 – 16 Maart 1993) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rogues of Sherwood Forest (1950), The Rawhide Years (1956), Cowboy (1958), en Topaz (1969).
Filmografie Rolprente 1950: Rogues of Sherwood Forest 1956: The Rawhide Years 1957: The Deadly Mantis 1957: My Gun Is Quick 1958: Cowboy 1969: Topaz
Televisierolprente 1954: Mickey Spillane's 'Mike Hammer!'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu