Wensley Pithey (21 Junie 1914 – 10 November 1993) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Oliver! (1968) en in die televisiereekse Little Women (1950) en The Saint (1962).
Filmografie Rolprente 1957: Kill Me Tomorrow 1968: Oliver!
Televisiereekse 1950: Little Women 1952: Wednesday Theatre 1955: Playbox 1957: Mister Charlesworth 1958: Big Guns 1958: Charlesworth at Large 1959: Charlesworth 1961: Jacks and Knaves 1961: An Enemy of the People 1962: The Saint 1964: Call the Gun Expert 1967: City '68 1968: Her Majesty's Pleasure 1969: Special Branch
Televisierolprente 1953: Fortune House 1954: Montserrat 1954: Fool's Paradise 1954: Whistle for Silence 1955: Moby Dick Rehearsed 1955: Barnet's Folly 1960: The True Mistery of the Passion 1972: To Encourage the Others 1979: Suez 1956
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Kaapstad