Hierdie artikel handel oor die Latynse letter K. Vir ander betekenisse sien K (dubbelsinnig).

Die letter K, k is die 11de letter van die Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word K uitgespreek met die woord "Kilo".

Eksterne skakels

Kategorie:Latynse alfabet