Hierdie artikel handel oor die Latynse letter R. Vir ander betekenisse sien R (dubbelsinnig).

Die letter R, r is die 18de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word R uitgespreek met die woord "Romeo".

Gebruik as simbool Natuurkunde R staan gewoonlik vir die gaskonstante 8,314 4621(75) J⋅K-1⋅mol-1. Chemie R is die simbool vir die aminosuur arginien.

Eksterne skakels

Kategorie:Latynse alfabet