Hierdie artikel handel oor die Latynse letter U. Vir ander betekenisse sien U (dubbelsinnig).
Die letter U, u is die 21ste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word U uitgespreek met die woord "Uniform".
Eksterne skakels
Kategorie:Latynse alfabet