SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler is 'n sokkerklub uit Tholey in die deelstaat Saarland in Duitsland. Hasborn-Dautweiler is 'n dorpsdeel van Tholey.
Die klub is in Junie 1920 by die dorpskerk gestig en het in 1964 die eerste keer die 1. Amateurliga Saarland gehaal, destyds die derde vlak. Die klub se grootste prestasie was om die tweede rondte van die DFB-Pokal te haal in 1974, waar die klub in 'n wegwedstryd met 0-3 teen VfL Borussia Mönchengladbach verloor het. Die klub het by nog twee geleenthede, in 1991 en 2007, die hoofrondte van die DFB-Pokal gehaal.
Onlangse ligaposisionering
1975-76 (IV) 2. Amateurliga Saarland 1ste 1976-77 (III) Amateurliga Saarland 11de 1977-78 (III) Amateurliga Saarland 12de 1978-79 (IV) Verbandsliga Saarland 6de 1979-80 (IV) Verbandsliga Saarland 4de 1980-81 (IV) Verbandsliga Saarland 1ste 1981-82 (III) Oberliga Suidwes 20ste 1982-83 (IV) Verbandsliga Saarland 2de 1983-84 (IV) Verbandsliga Saarland 1ste 1984-85 (IV) Verbandsliga Saarland 5de 1985-86 (IV) Verbandsliga Saarland 7de 1986-87 (IV) Verbandsliga Saarland 1ste 1987-88 (III) Oberliga Suidwes 15de 1988-89 (III) Oberliga Suidwes 17de 1989-90 (IV) Verbandsliga Saarland 2de 1990-91 (IV) Verbandsliga Saarland 2de 1991-92 (IV) Verbandsliga Saarland 6de 1992-93 (IV) Verbandsliga Saarland 4de 1993-94 (V) Verbandsliga Saarland 9de 1994-95 (V) Verbandsliga Saarland 14de 1995-96 (V) Verbandsliga Saarland 4de 1996-97 (V) Verbandsliga Saarland 8ste 1997-98 (V) Verbandsliga Saarland 5de 1998-99 (V) Verbandsliga Saarland 2de 1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 12de 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 18de 2001-02 (V) Verbandsliga Saarland 3de 2002-03 (V) Verbandsliga Saarland 2003-04 (V) Verbandsliga Saarland 3de 2004-05 (V) Verbandsliga Saarland 1ste 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 15de 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 12de 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II - SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms
Hasborn-Dautweiler