Hierdie artikel handel oor die Latynse letter V. Vir ander betekenisse sien V (dubbelsinnig).

Die letter V, v is die 22ste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word V uitgespreek met die woord "Victor".

Eksterne skakels

Kategorie:Latynse alfabet