Hierdie artikel handel oor die Latynse letter L. Vir ander betekenisse sien L (dubbelsinnig).

Die letter L, l is die 12de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Lima".

L met skryftekens Ļ, ļ Ľ, ľ Ł, ł Ḽ, ḽ

Eksterne skakels

Kategorie:Latynse alfabet