Die jaar 1520 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 7 Junie – Hendrik VIII Tudor en Francis I van Frankryk ontmoet op die "Veld van die Goudlaken" by Calais, Frankryk. 15 Junie – Pous Leo X publiseer die bul "Exurge Domine" waarin Martin Luther veroordeel word. 9 Augustus – Pous Leo X stel Eberhard von der Mark, biskop van Chartres, aan as kardinaal.
Geboortes Christophe Plantin, 'n invloedryke humanis, boekdrukker en uitgewer wat in Frankryk gebore is († 1589)
Sterftes 6 April – Raphael, Italiaanse skilder en argitek (* 1483) 30 Junie – Moctezuma II, leier van die Asteke (* 1466) 22 September – Selim I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1465/67/70) 28 Oktober – Pier Gerlofs Donia, Friese en vryheidsvegter, volksheld, ridder en rebel (* 1480)
Kategorie:16de eeu