Die jaar 1525 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 25ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 24 Februarie – Slag van Pavia: koning Frans I verloor en word gevange geneem. 28 Februarie – Hernán Cortés vermoor die laaste Asteekse leier, Cuauhtémoc.
Geboortes Onbekend – Pieter Bruegel die Ouere, Vlaamse skilder (* ±1569)
Sterftes 28 Februarie – Cuauhtémoc, die laaste Asteekse leier (* 1497) 5 Mei – Frederik III van Sakse, Keurvors van Sakse (* 1463)
Kategorie:16de eeu