Die jaar 1529 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Italië 10 Januarie – Pous Clemens VII stel sy familielid Ippolito de' Medici, aartsbiskop van Avignon, aan as kardinaal. 13 Augustus – Pous Clemens VII stel Mercurio Arborio di Gattinare, leek en kanselier van keiser Karel V, aan as kardinaal. Indië Mei – Slag van Ghagra. Babur verslaan die Afgane. Hy heers nou oor 'n ryk van die Punjab tot die Bengaalse grens en van die Himalaja tot Gwalior.History of Medieval India: From 1000 A.D. to 1707 A.D. , Atlantic Publishers & Dist, 2002, ,
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Kategorie:16de eeu