Die jaar 1537 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 37ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 15 Januarie – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III) word kardinaal-priester van Sint Vitalis. 15 Januarie – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-priester van Sint Pancrazio. 29 Mei – Pous Paulus III publiseer die bul Sublimus Dei wat die verslawing van Amerikaanse Indiane verbied. 24 September – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-priester van Sint Sisto. 17 Desember – Pous Paulus III plaas koning Hendrik VIII onder 'n interdik, wat aanleiding gee tot die totstandkoming van die Anglikaanse Kerk. Onbekend – Kiritimati word in 1537 deur die Spaande ekspidisie van Hernando de Grijalva ontdek.
Geboortes 12 Oktober – Eduard VI, koning van Engeland († 1553)
Sterftes 12 Januarie – Lorenzo di Credi, Italiaanse skilder en beeldhouer (*c. 1459). 24 Oktober – Jane Seymour, die derde vrou van Hendrik VIII van Engeland (* ±1508)
Kategorie:16de eeu