Die jaar 1543 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 43ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 24 September – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-biskop van San Maria in Trastevere. 5 Oktober – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III) word kardinaal-biskop van Palestrina.

Geboortes Onbekend – Sonam Gyatso, 3de Dalai Lama en die eerste amptelik erkende Dalai Lama († 1588)

Sterftes 24 Mei – Nicolaas Copernicus, Poolse sterrekundige (* 1473)

Kategorie:16de eeu