Die jaar 1548 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 9 Januarie – Pous Paulus III stel Charles II de Bourbon-Vendôme aan as kardinaal. 26 Julie – Felice Peretti da Montalto (later Pous Sixtus V) voltooi sy magister graad in teologie aan die universiteit van Fermo. 5 Julie – Giacomo Boncompagni, buite-egtelike seun van Pous Gregorius XIII word gelegitimeer deur die biskop van Feltre.

Geboortes Onbekend – Giordano Bruno, ’n Italiaanse Dominikaanse monnik, filosoof, wiskundige, digter en astroloog († 1600). Onbekend – Simon Stevin, natuurkundige, wiskundige en ingenieur afkomstig uit Vlaandere († 1620)

Sterftes 5 September – Catharina Parr, die sesde en laaste vrou van Hendrik VIII van Engeland (* 1512). Sigismund I Jagiellon van Pole Kategorie:16de eeu