Die jaar 1557 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure In Santafé de Bogotá (Colombia) word die Real Audiencia del Nuevo Reino de Granada opgerig. 15 Maart – Pous Paulus IV stel nog 10 nuwe kardinale aan waaronder Michele Ghislieri (later Pous Pius V). 14 Junie – Pous Paulus IV stel William Peto, biskop van Salisbury, aan as kardinaal. 12 September – Pous Paulus IV verloor die oorlog teen Spanje en moet die vrede van Cave Palestrina aanvaar.
Geboortes 31 Mei – Fjodor I van Rusland, tsaar van Rusland († 1598).
Sterftes 16 Julie – Anna van Kleef, vierde vrou van Hendrik VIII van Engeland (* 1515). 1 September – Jacques Cartier, Franse ontdekkingsreisiger (* 1491). 30 November – Galvarino, Mapuche-kryger.
Kategorie:16de eeu Kategorie:1557