Die jaar 1562 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 18 Januarie – Pous Pius IV heropen die konsilie van Trente. 20 September – Die "Verdrag van Hampton Court" word onderteken, waarvolgens Engeland troepe na Rouen (die historiese hoofstad van Normandië), Frankryk, sou stuur om aan die Protestante hulp te verleen. 9 Oktober – Pous Pius IV publiseer sy bul "In eligendis", waarin pouslike verkiesings gereël word.
Geboortes 25 November – Lope de Vega Carpio, een van die belangrikste digters en dramaturge van die Spaanse Goue Eeu († 1635)
Sterftes
Kategorie:16de eeu