Die jaar 1566 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 7 Januarie – Pous Pius V volg Pous Pius IV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 17 Januarie – Pous Pius V word gekroon deur kardinaal Giulio Feltrio della Rovere. 6 Maart – Pous Pius V stel sy familielid Michele Bonelli aan as kardinaal. 26 Maart – Dieet van Augsburg. 15 November – Felice Peretti da Montalto (later Pous Sixtus V) word biskop van Santa Agata dei Goti.

Geboortes 26 Mei – Mehmet III, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1603). 19 Junie – Jakobus I van Engeland, 'n koning van die Skotte (as Jakobus VI), van Engeland en van Ierland († 1625). 20 Junie – Sigismund III Wasa, Koning van Swede (1592 – 1599) en Pole (1587 – 1632) († 1632)

Sterftes 5/6/7/ September – Suleiman die Manjifieke, sultan van die Ottomaanse Ryk (*1494). 2 Julie – Nostradamus, astroloog en wiskundige (* 1503).

Kategorie:16de eeu