Die jaar 1568 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Die Nederlande kom in opstand teen die Spaanse oorheersing en die Tagtigjarige Oorlog begin. 24 Maart – Pous Pius V stel nog vier kardinale aan waaronder Antonio Carafa.

Geboortes 5 April – Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII), die 235ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 29 Julie 1644) 5 September – Tommaso Campanella, Italiaanse skrywer, digter, wetenskaplike, filosoof en teoloog († 1639)

Sterftes

Kategorie:16de eeu