Die jaar 1563 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Turyn word tot hoofstad van Savoie verklaar. Heidelbergse Kategismus (Latyn: Catechesis Palatina) word opgestel deur Sagarias Ursinus en ander. 31 Maart – Pous Pius IV ekskommunikeer kardinaal Odet de Coligny de Châtillon omdat hy kardinaal geword het.
Geboortes
Sterftes
Kategorie:16de eeu