Die jaar 1558 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
20 Julie – Ugo Boncompagni (later Pous Gregorius XIII) word verkies as biskop van Viesti. 17 November – Elizabeth I van Engeland word koningin.
Geboortes 3 November – Thomas Kyd, Engelse dramaturg († 1594)
Sterftes 15 April – Hürrem Sultan, vrou van die Ottomaanse Sultan Süleyman die Manjifieke (* 1502) 21 September – Keiser Karel V, keiser van die Heilige Romeinse Ryk (* 1500) 17 November – Maria I van Engeland, koningin van Engeland en van Ierland (* 1516)
Kategorie:16de eeu Kategorie:1558