Die jaar 1561 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 61ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 26 Februarie – Pous Pius IV stel 18 nuwe kardinale aan, waaronder sy neef Mark Sittich von Hohenems. 4 Maart – Pous Pius IV laat kardinaal Carlo Carafa en sy broer Giovanni Carafa, hertog van Paliano, teregstel weens hulle betrokkenheid by die moord op die hertog se swanger vrou. Onbekend – Die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB, Latyn: Confessio Belgica) word opgestel deur Guido de Brès.
Geboortes 22 Januarie – Francis Bacon, Britse staatsman, filosoof, wetenskaplike en skrywer († 1626)
Sterftes
Kategorie:16de eeu