Die jaar 1546 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 46ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 20 April – Giovanni Angelo Medici (later Pous Pius IV) word tot biskop gewy. 8 Oktober – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-biskop van Sabina.

Geboortes 4 Julie – Murat III, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1595). 14 Desember – Tycho Brahe, Deense sterrekundige († 1601).

Sterftes 18 Februarie – Martin Luther, teologiese grondlegger en leraar van die Reformasie (* 1483).

Kategorie:16de eeu