Die jaar 1532 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 4 Augustus – Bretagne word deel van Frankryk Sweedse ontevredenheid oor die Deense gesentraliseerde bestuur lei tot die verbrokkeling van die Kalmarunie.

Geboortes Onbekend – Orlando di Lasso, een van die beduidendste komponiste van die Hoog-Renaissance († 1594) Onbekend – Toelsidas, 'n groot Awadhi volgeling, filosoof, komponis en outeur († 1623)

Sterftes Onbekend – Bernardino Luini, Noord-Italiaanse skilder (* 1480/1482)

Kategorie:16de eeu