Die jaar 1534 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 29 Junie – Die Franse ontdekkingsreisiger Jacques Cartier ontdek Prins-Edward-eiland. 24 Julie – Jacques Cartier sit voet aan wal in Gaspé, 'n dorp op die skiereiland Gaspésie, Québec. 13 Oktober – Pous Paulus III volg Pous Clemens VII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 3 November – Pous Paulus III word in Rome gekroon deur kardinaal Innocenzo Cibo. 18 Desember – Pous Paulus III stel sy kleinseuns Alessandro Farnese (14) en Guido Ascano Sforza (16) aan as kardinale.

Geboortes 18 Julie – Sagarias Ursinus, Duitse Gerformeerde teoloog en Protestant hervormer († 1583). 23 Junie – Oda Nobunaga, Japannese daimyō en een van die leidende figure in die Sengoku-tydperk († 1582). 1 Julie – Frederik II van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1588)

Sterftes 25 September – Pous Clemens VII, die 219de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Rome (* 1478).

Kategorie:16de eeu