Die jaar 1526 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 21 April – Eerste slag van Panipat. Babur gebruik sy kanonne om Ibrahim Lodhi, die vors van Delhi, te verslaan. Dit is die begin van die Mogolryk van Indië wat drie eeue sal bestaan.Punjab: A History from Aurangzeb to Mountbatten, , Aleph Book Company, , 22 Mei – Pous Clemens VII sluit aan by die Liga van Cognac. 29 Augustus – Die Slag van Mohács vind plaas tussen die Hongaarse leër en die Ottomaanse leër.

Geboortes

Sterftes Onbekend – Konrad Grebel, die hoof-stigter van die Switserse Broederskap (* 1498). Ibrahim Lodhi, die laaste vors van Delhi uit die Afgaanse Lodhi-dinastie.

Verwysings

Kategorie:16de eeu