Die jaar 1524 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 20 Mei – Alessandro Farnese (later Pous Paulus III) word biskop van Porto en Santa Rufina. 15 Junie – Alessandro Farnese (later Pous Paulus III) word kardinaal-aartsbiskop van Ostia. Reformasie: "Bildersturm" in Zürich – Die protestantse burgers van Zürich verwyder alle katolieke skulpture en beelde uit die kerke in Zürich.
Geboortes 28 Mei – Selim II, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1574). Thomas Charnock – Alchemis
Sterftes Onbekend – Vasco da Gama, Portugese ontdekkingsreisiger (* 1469) Onbekend – Gonçalo Álvares, Portugese ontdekkingsreisiger (* Onbekend)
Kategorie:16de eeu