Die jaar 1518 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 18de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 24 Maart – Pous Leo X stel Albrecht von Brandenburg, aartsbiskop van Magdeburg, aan as kardinaal. 28 Mei – Pous Leo X stel Jean de Lorraine, biskop van Metz, aan as kardinaal. 30 Mei – Martin Luther stuur 'n verdudeliking van sy stellings na Pous Leo X. 9 November – Pous Leo X verplig alle Christene om te glo dat die pous aflate kan toestaan. 20 Desember – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word aartsbiskop van Brindisi.
Geboortes 29 September – Jacopo Tintoretto, Italiaanse skilder († 1594).
Sterftes
Kategorie:16de eeu