duimnael|links|Angela Merkel en George W. Bush voor die hoofhuis van die Prairie Chapel Ranch, 2007.
Crawford is 'n dorp in die McLennan County-distrik in die Amerikaanse deelstaat Texas. Crawford het 'n oppervlakte van 2,4 km² en 789 inwoners (2005) en lê by die stad Waco.
Die voormalige Amerikaanse president George W. Bush het daar 'n plaas, bekend as Westelike Withuis, waar hy staatsbesoekers soos die Duitse bondskanselier Angela Merkel ontvang het.
Kategorie:Nedersettings in Texas