SpVgg Emsdetten is 'n sokkerklub uit Emsdetten in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland. Die klub is in 1905 as die gimnastiekklub Turnverein Jahn Emsdetten gestig en die sokkerafdeling is eers in 1907 gevestig. Die sokkerafdeling het in 1924 onafhanklik geword en die huidige naam in 1935 aangeneem.
Die klub se grootste prestasie was om die hoofrondte van die DFB-Pokal te haal in 1980, waar daar met 0-6 verloor is teen 1. FC Keulen.
Onlangse ligaposisionering 1999-00 (VI) Landesliga 1ste 2000-01 (V) Verbandsliga Wesfale Stapel 1 4de 2001-02 (V) Verbandsliga Wesfale Stapel 1 2de 2002-03 (IV) Oberliga Wesfale 12de 2003-04 (IV) Oberliga Wesfale 14de 2004-05 (IV) Oberliga Wesfale 6de 2005-06 (IV) Oberliga Wesfale 9de 2006-07 (IV) Oberliga Wesfale
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Oberliga Wesfale 2006/07-seisoen Rooiwit Ahlen II | DSC Arminia Bielefeld II | VfL Bochum II | SC Delbrück | FC Eintracht Rheine | SpVgg Emsdetten | SpVgg Erkenschwick | FC Gütersloh 2000 | Hammer SpVg | VfB Hüls | SV Lippstadt 08 | SF Oestrich Iserlohn | SC Preußen Münster | FC Schalke 04 II | Sportvriende Lotte | SC Verl | SG Wattenscheid 09 | SC 04 Westfalia Herne
Emsdetten