Die jaar 1595 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 95ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 17 September – Pous Clemens VIII vergewe koning Henri IV van Frankryk. 7 Oktober – Pous Clemens VIII publiseer die bul Ex Supernae Dispositionis Arbitro waarin die Universiteit van Mexiko gestig word.

Geboortes

Sterftes 15/16 Januarie – Murat III, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1546). 25 April – Torquato Tasso, Italiaanse digter (* 1544) Onbekend – Jan van der Noot, Suid-Nederlandse digter (* 1539)

Kategorie:16de eeu