Die jaar 1597 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 14 April – Camillo Borghese (later Pous Paulus V) word biskop van Jesi. 24 Junie – Die eerste Nederlandse reis na Oos-Indië bereik Bantam, Java. 27 Oktober – Alfonso II, hertog van Ferrara, sterf kinderloos en Pous Clemens VIII voeg Ferrara toe tot die pouslike staat.
Geboortes
Sterftes
Kategorie:16de eeu