Die jaar 1598 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 13 April – Hendrik IV van Frankryk kondig die Edik van Nantes af. 2 Mei – Vrede van Vervins: Frankryk en Spanje sluit vrede. In Amsterdam word die "Kamer van Assurantie" opgerig, wat die versekering van die skepe moontlik maak wat die reis na Indië onderneem.
Geboortes Onbekend – Francisco de Zurbarán, Spaanse skilder († 1664). 17 April – Giovanni Battista Riccioli, 'n Italiaanse astronoom en 'n Katolieke priester († 1671). 7 Desember – Gian Lorenzo Bernini, Italiaanse argitek, beeldhouer, skilder en dekorontwerper († 1680). Onbekend – Bonaventura Cavalieri, Italiaanse wiskundige († 1647).
Sterftes 17 Januarie – Fjodor I van Rusland, tsaar van Rusland (* 1557). 28 Junie – Abraham Ortelius, kartograaf. 13 September – Filips II van Spanje, heerser van Kastilië (* 1527).
Kategorie:16de eeu