duimnael|'n Fei-klip.

Fei of rai is klippe wat op eilande in die Stille Oseaan as ruilmiddel/geldeenheid gebruik is. Dié klippe is uitgegrawe op eiland soos Palau of Guam, honderde kilometers van waar dit gebruik is.

thumb||left|Feiklippe in die Frankfortse Geldmuseum.

Kategorie:Geldeenhede Kategorie:Geskiedenis van Oseanië Kategorie:Guam Kategorie:Mikronesië Kategorie:Nasionale simbole Kategorie:Palau