Oeral-Altaïes is 'n uitgediende taal-superfamilie-voorstel met groot subfamilies die Oeraalse en Altaïese. Sedert die 1960's is die voorgestelde taalfamilie wyd verwerp.Colin Renfrew, Daniel Nettle: Nostratic: Examining a Linguistic Macrofamily - Page 207, Publisher: McDonald Institute for Archaeological Research, University of Cambridge(1999), Robert Lawrence Trask: The Dictionary of Historical and Comparative Linguistics - PAGE: 357, Publisher: Psychology Press (2000), Ook soms bekend as die Turaniese taalgroep.

Algemene kenmerke van dié tale sluit in: klinkerharmonie; afwesigheid van 'n besitlike werkwoord; en die ontbreking van geslagtelike aanduiding in die derde persoon.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Natuurlike taal Kategorie:Taalfamilies