MX, Mx, mX, of mx kan na enige van die volgende verwys:

MX, die Romeinse syfer 1010. .mx, die internet-domeinnaam van Meksiko, 'n land in Noord-Amerika. MX-rekord, aanduiding van 'n e-posbediener op die internet om die aflewering van e-pos moontlik te maak. MX-missiel, 'n interkontinentale ballistiese missiel van die VSA. Mx (dubbelsinnige geslagstitel)

Sien ook MXit, Suid-Afrikaanse kitsboodskap-toepassing wat op selfone gebruik word. MXit Music, MXit-produk wat Suid-Afrikaanse musiek ondersteun.