Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 540 km² en het 'n bevolking van 169 532 in 2024 gehad.
duimnael|links|Kaart van Guam duimnael|links|Nasa-satellietbeeld van Guam Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.
Verwysings
Bronnelys Algemeen
Eksterne skakels Wiki-webtuistes
Toerisme
Visit Guam
Kategorie:Voormalige Spaanse kolonies