Die jaar 1593 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 25 Februarie – Pous Clemens VIII publiseer die bul Caeca et Obdurata waarin hy pous Paulus III se besluit bevestig om die Jode van Rome in 'n ghetto te vestig. 28 Februarie – Pous Clemens VIII publiseer die bul Cum Hebraeorum malita waarin die lees van die Talmud verbied word. 25 Julie – Koning Henri IV van Frankryk keer terug na die Katolieke Kerk en maak daarmee 'n einde aan die godsdiens oorlog in sy land. 17 September – Pous Clemens VIII stel vier nuwe kardinale aan waaronder twee familielede.

Geboortes

Sterftes 30 Mei – Christopher Marlowe, Engelse dramaturg, digter en vertaler (* 1564)

Kategorie:16de eeu