Die jaar 1592 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 30 Januarie – Pous Clemens VIII volg Pous Innocentius IX op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 9 Februarie – Pous Clemens VIII word gekroon in die Sixtynse kapel. 13 Februarie – Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII) word goewerneur van Fano. 28 Februarie – Pous Clemens VIII publiseer die bul Cum saepe accidere waarin die Jode van Avignon verbied word om handel te drywe met nuwe goedere, slegs gebruikte goedere is toegelaat.

Geboortes 15 Januarie – Shah Jahan, die vyfde Mogol-Keiser van Indië († 1666)

Sterftes 13 September – Michel de Montaigne, Franse essayis (* 1533)

Kategorie:16de eeu