Die jaar 1590 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 17 Mei – Anne van Denemarke gekroon as koningin van Skotland. 15 September – Pous Urbanus VII volg Pous Sixtus V op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 5 Desember – Pous Gregorius XIV volg Pous Urbanus VII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 19 Desember – Pous Gregorius XIV stel sy neef Paolo Emilio Sfondrati aan as kardinaal.

Geboortes 18 April – Ahmet I, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1617). 13 Julie – Emilio Bonaventura Altieri (later Pous Clemens X), die 239ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1676).

Sterftes 17 Augustus – Pous Sixtus V, die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1521). 27 September – Pous Urbanus VII, die 228ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1521).

Kategorie:16de eeu